Welkom by Kinnerland Nasorgsentrum

Waar jou kind altyd eerste kom
Aansoekvorm Gr RR & RAansoekvorm Gr 1 - 7

Voordele

Ligte middagetes

Kinnerland Nasorgsentrunm, Klerksdorp, Goudkop, Ligte Middagetes

Ligte middagetes kan verskaf word. Sien asseblief aansoekvorm.

Huiswerkhulp

Kinnerland Nasorgsentrum, Klerksdorp, Goudkop, Huiswerkhulp en Takehulp

Ons personeel staan gereed om u kind te help met huiswerk.

Kreatiwiteit

Kinnerland Nasorgsentrum, Klerksdorp, Goudkop, Kreatiwiteit

Ons gee aandag aan kreatiewe aktiwiteite wat u kind se vordering verseker.

Vakansies

Kinnerland Nasorgsentrum, Klerksdorp, Goudkop, Vakansies oop

Kinnerland Nasorgsentrum is vakansies oop vanaf 7:15 tot 17:30 teen ‘n spesiale fooi.

  • Kinnerland Nasorgsentrum is geleë op die skoolterrein van Laerskool Goudkop.
  • Die sentrum is daagliks van Maandag tot Vrydag oop vanaf 13:30 tot 17:30.
  • Kinnerland Nasorgsentrum is slegs oop vir ingeskrewe leerders van Laerskool Goudkop.
  • Die sentrum is oop gedurende vakansietye vanaf 07:15 tot 17:30 teen ‘n addisionele fooi.
  • Die leerders word per graad ingedeel in verskillende klasse vanaf graad RR tot graad 7.
  • Die graad RR en graad R leerders word daagliks by hul klasse afgehaal en nasorg toe gebring.
  • Alle leerders vanaf graad 1 tot graad 7 kry geleentheid om huiswerk te doen en om vir toetse voor te berei.
  • ‘n Ligte middagete kan voorsien word – keuse word op aansoekvorm aangedui.

Ontmoet Kinnerland Nasorgsentrum Personeel

Brenda Kirby

Brenda Kirby

Graad RR

Brenda Kirby – 22 jaar oud. Is betrokke by die nasorgsentrum vanaf Januarie 2017.
Is verantwoordelik vir die graad RR leerders en is ook behulpsaam met die maak en pak van die
nasorgsentrum se middagetes. Het Tuis Versorging kursus voltooi.

Suzette Koen

Suzette Koen

Graad R & Nasorghoof

Suzette Koen – was 14 jaar werksaam by Laerskool Goudkop. Het Kinnerland Nasorgsentrum in 2015 geopen en hanteer die graad R groep. Is deeltyds werksaam by Laerskool Goudkop se snoepwinkel.

Yolandi Annandale

Yolandi Annandale

Graad 1

Yolandi Annandale- 34 jaar oud. Is 15 jaar werksaam by Laerskool Goudkop. Was betrokke by die vorige nasorgsentrum
Yolandi is getroud met 2 dogters. Is van die begin van Kinnerland se opening betrokke by die nasorgsentrum en hanteer die graad 1 groep.

Hilde Benson

Hilde Benson

Graad 2

Hilde Benson – 21 jaar oud. Tans 2de jaar LLB Regte Unisa student. Werk tans 20 maande by Kinnerland Nasorg. Is betrokke by die graad 2 groep.

Katrina Waller

Katrina Waller

Graad 3

Katrina Waller – 28 Jaar oud. Werk tans vanaf Kinnerland se opening by die nasorgsentrum en is by die graad 3 leerders. Het 10 jaar nasorg ondervinding. Het verskeie Pastel en Microsoft Kursusse gedoen.
Werk deeltyds vir Whimsical Love Design Photography Prop.

Chantel Bender

Chantel Bender

Graad 4

Chantel Bender- 22 Jaar oud. Is tans besig met Bed – Grondslagfase studies deur Unisa.
Is werksaam by Kinnerland Nasorg vanaf die Maart in 2015.

Sharne Schoeman

Sharne Schoeman

Graad 5

Sharne Schoeman – 22 jaar oud. Tans 4 de jaar Bed. Intermediêre- & Seniorfase Unisa student.
Het 3 jaar ondervinding van nasorg werksaamhede. Is tans 7 maande in diens van Kinnerland Nasorg. Is verantwoordelik vir die graad 5 groep.

Spookie de Bruyn

Spookie de Bruyn

Graad 6 & 7

Spookie de Bruyn – 32 jaar oud.
Werk tans 2 jaar by Kinnerland Nasorgsentrum en hanteer die graad 6 & 7 groep. Is getroud met 1 seun. Het 7 jaar ondervinding van nasorg werksaamhede.

Ons hoor graag van u

13 + 14 =

Kinnerland Nasorgsentrum is gerieflik geleë by Goudkop Laerskool.

Kinnerland Nasorgsentrum